
-
Leerlinge word met bussie vervoer vanaf skool en na na-skool aktiwiteite.
-
Voedsame gebalanseerde etes, koeldrank en verversings word voorsien.
-
Gekwalifiseerde personeel hou toesig en help met huiswerk
-
Tariewe sluit vakansies in
-
Vakansie programme en uitstappies

Huiswerk
Huiswerk vorm 'n integrale deel van 'n leerling se opvoeding, dus word dit met deurnis gedoen.
Hulp en leiding word gebied tydens huiswerk, maar daar word ook 'n sterk verantwoordelikheidsin gekweek.

Voedsame etes
Na 'n lang dag by die skool, is die ogies moeg en magies leeg.
Met 'n verskeidenheid etes wat gebied word, sal leerders gou van die honger magies vergeet en krag kry vir die huiswerk wat voorlê.

Vervoer
Kabouterland beskik oor twee bussies wat leerders vanaf die skool vervoer tot by ons.
Die bussies is ook beskikbaar om leerders na na-skool aktiwiteite te neem.

Vakansie Pret
Gedurende die lang vakansies is daar niks so prettig soos ons vakansie programme nie.
Leerders geniet 'n groot verskeidenheid kreatiewe kunswerke, speletjies en pret dae.
KABOUTERLAND DAGSORGSENTRUM
