top of page
REGISTRASIES 2014

 

Registreer 2014 - Beperkte plek

Kom besoek ons gerus vir 'n toer deur Kabouterland en Inskrywingsvorm

Welkom by Kabouterland!!

 

Ons is 'n Christelike, Afrikaanse Dagsorgsentrum wat ons kinders die beste geleenthede wil gee om hulle volle potensiaal te bereik.

 

Ons versorg baba's vanaf ses weke tot by nasorg vir laerskool leerders. 

Ons bestaan al vir meer as 30 jaar en is geleë in 'n residensiële gebied naby

aan drie verskillende laerskole. 

 

Kabouterland personeel is ervare en bied elke kind onderrig aan wat gevestig is op Christelike waardes.  'n Volledige Opvoedkundige program  verseker dat elke kind 'n gestruktureerde opvoeding kry wat hulle emosioneel, intelektueel en sosiaal ontwikkel deur

lekker saam te werk en te speel.

Versorg baba's vanaf 6 weke
 
Nasorg vir Laerskool leerders
 
Halfdag & Voldag
 
Alle vakansies oop
 
Tye: 07:00 tot 17:30
 
Twee gebalanseerde etes en verversings
 
Korting vir twee kinders
 
GEBEURTENISSE
Ons is bly al ons kabouters en hulle families is veilig terug van hulle vakansies!
Voorspoed vir 2014

KABOUTERLAND DAGSORGSENTRUM

© 2023 by Art School. Proudly created with Wix.com

  • c-facebook
bottom of page